Paul c venter biography definition
Paul c venter biography definition us history
Paul c venter biography definition psychology!
Paul C Venter – Storieverteller van formaat
Uit sy pen het reekse soos Arende, Konings, Vlug na Egipte en Terug na Egipte verskyn.
Paul C Venter is ʼn storieverteller wat aan die werk wil bly. Alita Steenkamp het met hom gesels.
Paul, Saarkie en Ruhan
Wanneer jy die naam Paul C Venter hoor en jy dink in dieselfde asem aan Arende, verklap dit jou ouderdom.
Dit was natuurlik Paul wat in die tagtigs saam met Dirk de Villiers die fantastiese televisiereeks oor die Boerekrygsgevangenes op St. Helena gemaak het.
Paul c venter biography definition
“Niks wat ek agterna geskep het, het ooit weer dieselfde uitwerking gehad nie, dit het net mal gegaan,” sê Paul met ʼn glimlag.
Tog verskaf die stories wat hierdie meesterverteller steeds skep, nog deurgaans baie plesier aan televisiekykers.
Paul gesels oor die pad wat hy as skrywer geloop het en vertel skalks hoe hy op skool reeds “professioneel” begin skryf het. Hy het gewaagde stories geskryf en aan sy klasmaats verkoop